首页 Hansie en Grietjie – Evelyn Castelyn - Afrikaans-Afrikaans …:hansie EN grietjie–伊夫林castelyn -南非荷兰语…

Hansie en Grietjie – Evelyn Castelyn - Afrikaans-Afrikaans …:hansie EN grietjie–伊夫林castelyn -南非荷兰语…

举报
开通vip

Hansie en Grietjie – Evelyn Castelyn - Afrikaans-Afrikaans …:hansie EN grietjie–伊夫林castelyn -南非荷兰语…Hansie en Grietjie – Evelyn Castelyn - Afrikaans-Afrikaans …:hansie EN grietjie–伊夫林castelyn -南非荷兰语… Hansie en Grietjie Evelyn Castelyn 1 daar was eendag ?n woud 2 aan die kant van die son, 3 die maan is ?n flou olielamp, 4 Saans brand honderde kersies 5...

Hansie en Grietjie – Evelyn Castelyn - Afrikaans-Afrikaans …:hansie EN grietjie–伊夫林castelyn -南非荷兰语…
Hansie en Grietjie – Evelyn Castelyn - Afrikaans-Afrikaans …:hansie EN grietjie–伊夫林castelyn -南非荷兰语… Hansie en Grietjie Evelyn Castelyn 1 daar was eendag ?n woud 2 aan die kant van die son, 3 die maan is ?n flou olielamp, 4 Saans brand honderde kersies 5 die volgende môre word die kindertjies 6 Afgelaai by die heksie se huisie 7 hulle huil tot vanaand 8 na-vyf, na werk kom die 9 Stiefmammies en –pappies hulle haal 10 met ?n ysterswaan 11 die nuutste model blaas rook 12 en jaag oor riviere teer 13 tot by kelders parkering 14 Dan word hulle opgehys 15 Gebad en gevoer in ?n hok 16 Moet hulle soet gaan slaap 17 Eennag, het hansie en grietjie 18 Weggeloop, bo-oor die tralies geklim 19 en fyn en flenters geval 20 op die paadjies sement 21 ver van die huis af 1. Ouers gee nie meer liefde en aandag aan hulle kinders nie. Kinders word daagliks by dagmoeders afgelaai, wat na hulle kyk, omdat Reëls 1 tot 4 lê klem op ruimte en tyd 2. Die gedig eindig uitsigloos, sonder enige hoop vir die kinders. 3. Die inhoud van die sprokie word verdraai in die gedig. 4. Die voorstad waarvan hierdie gedig praat is Sunnyside, Pretoria. Hänsel and Gretel there was once a forest on the side of the sun and the moon is a weak oil-lamp and at night a hundred small candles burn the next morning the young children are dropped off at the witch‘s house and they cry until the evening after five, after work the step mommies and –daddies come and fetch them with an iron-swan the latest model blows smoke and speeds over the tar-rivers to cellars parking they are then hoisted up are bathed and fed in a cage they then have to go and sleep one night hänsel and gretel ran away, over the bars they climbed and fell to smithereens on the path of cement far from home Hansie en Grietjie Woordeskat 1. 1 ?n woud ?n stad 2 aan die kant van die son, Min son omdat daar baie geboue en besoedeling is 3 kant van die son Side of the sun = Sun + side = Sunnyside Tshwane 4 die maan is ?n flou olielamp, Die maan word met ?n flou olielamp vergelyk 5 flou olielamp Te veel ligte in die stad / kan nie die maan mooi sien nie 6 Honderde kersies Straatligte 7 Saans brand honderde kersies Straatligte word met kersies vergelyk 8 die volgende môre word die Tyd is belangriker as die kinders daarom word dir eerste kindertjies geskryf 9 Afgelaai, gebad, gevoer Liggaamlike versorging / emosionele verwaarlosing 10 heksie se huisie Dagmoeder 11 tot vanaand die hele dag 12 Heksie se huisie, huil Die kinders is ongelukkig 13 na-vyf, na werk Nie ?n spesifieke tyd nie / tye wissel 14 Stiefmammies en –pappies Verhouding tussen ouers en kinders / onbetrokke / 15 Ysterswaan Motor / veroorsaak besoedeling 16 die nuutste model blaas rook Aardse besittings baie belangrik 17 Blaas rook Besoedeling 18 jaag Haastig / wil vinnig by die huis kom / het nie tyd om met die kinders te praat nie 19 riviere teer Strate / paaie / teerpaaie 20 kelders parkering Ondergrondse parkering 21 Opgehys Bly nie op die grondvloer nie / bly op een van die boonste verdiepings 22 Hok, tralies Baie klein woonstel / ruimte om in te woon 23 Moet hulle soet gaan slaap Die ouers is moeg en het nie tyd vir die kinders nie 24 Eennag Universiële tyd / dit gebeur altyd 25 hansie en grietjie Word met kleinletters / so geskryf omdat dit met baie kinders gebeur 26 Weggeloop Betrokke geraak by invloede van die stad 27 bo-oor die tralies geklim Weggebreek van beperkte ruimte en emesionele onbetrokkenheid van hulle ouers 28 en fyn en flenters geval Fisiese OF emosionele verval (rebellering / mishandeling / dwelms / alkohol / prostitusie / okkulte) 29 op die paadjies sement Op ?n ander plek as in die beperkte ruimte 30 ver van die huis af Hulle was weg van hulle huise af OF hulle was emosioneel gebreek 31 32 Daar was eendag Eendag was daar 33 Die kinders word by die dagmoeder Die kinders is in die bos gelos en het self die heksie se huisie afgelaai gekry. 34 Gebad en gevoer deur die ouers Grietjie moes Hansie voer. 35 heksie se huisie is die dagmoeder – ?n ware heks met ?n huis van soetgoed – lok die kinders – kinders hou nie van die huis nie kinders hou van die huisie 36 Stiefmammies en –pappies Slegs ?n stiefmammie 37 Ysterswaan Swane by die dam toe hulle teruggaan huistoe 38 Albei in ?n hok met tralies Hansie moes in ?h hok bly – Grietjie nie 39 hansie en grietjie met kleinletters – Hansie en Grietjie met hoofletters – spesifieke kinders alle kinders 40 Weggeloop van die huis af Teruggeloop huistoe Hansie en Grietjie Evelyn Castelyn 1 daar was eendag „n woud 2 aan die kant van die son, 3 die maan is „n flou olielamp, 4 Saans brand honderde kersies, 5 die volgende môre word die kindertjies 6 Afgelaai by die heksie se huisie 7 hulle huil tot vanaand 8 na-vyf, na werk kom die 9 Stiefmammies en –pappies hulle haal 10 met „n ysterswaan 11 die nuutste model blaas rook en jaag oor riviere teer Die ouers doen 12 net fisiese goed vir die kinders 13 tot by kelders parkering 14 Dan word hulle opgehys 15 Gebad en gevoer in „n hok 16 Moet hulle soet gaan slaap 17 Eennag, het hansie en grietjie 18 Weggeloop, bo-oor die tralies geklim 19 en fyn en flenters geval 20 op die paadjies sement 21 ver van die huis af 5. Ouers gee nie meer liefde en aandag aan hulle kinders nie. Kinders word daagliks by dagmoeders afgelaai, wat na hulle kyk, omdat Reëls 1 tot 4 lê klem op ruimte en tyd 6. Die gedig eindig uitsigloos, sonder enige hoop vir die kinders. 7. Die inhoud van die sprokie word verdraai in die gedig. 8. Die voorstad waarvan hierdie gedig praat is Sunnyside, Pretoria. Vrae 1. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer. Die woud verwys na die… a. tralies. b. stad. c. bos. d. plaas. (1) 2. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer. Die hele gedig is met kleinletters gekryf omdat …. a. die digter nie hoofletters kan tik nie. b. kinders wat goed behandel word algemeen is. c. kinders wat verwaarloos word ?n algemene probleem is. d. kinders stout is en verwaarloos moet word. (1) 3. Waar is die woud geleë? (1) 4. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer. Die maan word vergelyk met ‘n a. ,ou olielamp. b. vuur c. son. d. ster. (1) 5. In omtrent die hele gedig loop die een versreël oor in die volgende een sonder enige leestekens en dit staan bekend as 5.1 (alliterasie / enjambement) en die TWEE funskies daarvan is om om die tempo 5.2 (vinniger / stadiger) te maak en te beklemtoon dat werkende ouers altyd 5.3 (haastig / geduldig) is. 6. Voltooi: Honderde kersies verwys na die …. van die stad. (1) 7. Waarheen word die kinders die volgende oggend geneem? (1) 8. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer. Die woord ongelukkig beklemtoon dat die kinders nie in die bewaarskool wil wees nie, want hulle… a. speel b. huil. c. lag. d. slaap. (1) 9. Waarmee kom haal die ouers hulle kinders by die heks se huis? (1) 10. Die frase ―moet hulle soet gaan slaap‖ beteken hulle moet nie… a. hulle ouers pla nie. b. dans nie. c. wegloop nie. d. bewaarskool toe gaan nie. (1) 11. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer. ―in ?n hok‖ beteken die ruimte in die stad is… a. groot b. genoeg. c. klein. d. wyd. (1) 12. Waar het hansie en grietjie hulle ,enters geval? ( 1) 13. Die gebruik van die verkleiningsvorm van die woorde ―kindertjies‖, ―huisie‖ en ―heksie‖ staan bekend as… a. Antonomasia. b. Asidenton c. Metonimia. d. Litotes. (1) 14. Waarom word die bewaarskool / créche so negatief uitgebeeld? 15. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer. Wat wil hierdie gediggie vir ons sê? (1) a. Sonder warmte en liefde beteken die lewe niks. b. Die kinders wil graag bewaarskool toe gaan. c. Die kinders hou nie van die mooi motor nie. d. Dis nie hulle eie ouers nie. (1) 16. Watter twee woorde sê vir ons dat die kinders nie met liefde behandel word nie? (2) 17. Wat word met die woord kindertjies bedoel? 18. Watter twee woorde in die gedig kan dalk na ‘n beperkte ruimte verwys (tronk)? (2) 19. Haal ?n gedeelte van ‘n reël aan wat bewys dat Hansie en Grietjie ontsnap het uit hulle beperkte ruimte. (1) 20. Daar is talle tydsverwysings in die gedig. Hiervolgens kan die gedig in vier dele verdeel word. Noem die vier dele.(4) 21. Watter woorde sê dat die ouers saans ook rus en vrede wil hé? 22. Watter idioom in die gedig sê vir ons dat Hansie en Grietjie slagoffers van die moderne samelewing is? 23. Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer. ―aan die kant van die son‖ (versreël 2) impliseer die woud … a. kry altyd son b. is weggesteek c. is koud d. langs die son (1) 24. Watter een woord sê dat die kinders ongelukkig is by die heks se huisie? (1) 25. Die kinders gaan nie vrywillig na die heks se huisie toe nie. Haal een woord aan as bewys. 26. Haal die versreël aan wat bewys dat die ouers altyd haastig is? (1) 27. Watter reël wys op die lugbesoedeling as gevolg van motors se uitlaatgasse? (1) 28. Haal ?n versreël aan wat wys op die beperkte ruimte waarin die kinders grootword. (1) 29. Hoe weet jy dat die kinders ,sies versorg word? Gee TWEE woorde. (2) 30. Haal twee opeenvolgende woorde aan uit reëls 18 — 21 wat impliseer dat die stad ?n koue, harde plek is. (1) 31. Kies die korrekte antwoorcl. Skryf net die nommer en die letter neer. Die stylfiguur waar woorde omgeruil word om dit wat belangrik is te beklemtoon staan bekend as … a. Antitese. b. Alleenplasing c. Inversie d. Eufemisme. (1) 32. Kies die korrekte antwoorcl. Skryf net die nommer en die letter neer. ―fyn en ,enters geval‖ impliseer a. hulle is dood b. hulle het hulself seergemaak c. baie slegte dinge het met hulle gebeur d. hulle het hulle arms en bene stukkend geval (1) 33. Kies die korrekte antwoorcl. Skryf net die nommer en die letter neer. ―aan die kant van die son‖ verwys ein,ik na waar die spreekster woon en waar baie woonstelle is, nl. a. Sunnyside b. Woodlands c. Parkwood d. Langeweg. (1) 34. Die kinders in die gedig woon in die nuutste model. 34.1. Sê of die bogenoemde stelling waar of onwaar is. (1) 34.2. Gee ?n rede vir jou antwoord in 34.1. (1) 35. Voltooi: In die sprokie het die kinders 35.1 …. huis toe gegaan, maar in die gedig het hulle van die huis af …. 35.2 . (2) 36. Pas die metafoor in Kolom A by die betekenis in Kolom B. KOLOM A KOLOM B 36.1 Woud A Straatligte 36.2 Honderde kersies B Stadskinders 36.3 Ysterswaan C Stad 36.4 Hansie en Grietjie D Motor 36.5 Heksie E Onbetrokke ouers 36.6 Stiefmammies en -pappies F Paaie 36.7 Riviere teer G Beperkte ruimte 36.8 Hok H Dagmoeder I Maan Memorandum 1. B. (1) 2. C. (1) 3. aan die kant van die son. (1) 4. A. (1) 5.1. Enjambement 5.2. vinniger 5.3. haastig (3) 6. ligte. (1) 7. na die heksie se huisie. (1) 8. B. (1) 9. ?n ysterswaan. (1) 10. A (1) 11. C (1) 12. D. (1) 13. op die paadjies sement. (1) 14. Die kinders ontvang geen liefde nie, hulle word letterlik net bewaar. (1) 15. A (1) 16. gebad, gevoer. (2) 17. Hulle is nog klein en hulpeloos en dit gebeur met baie kinders. (1) 18. hok, tralies. (2) 19. bo-oor die tralies geklim. (1) 20. eendag, saans, die volgende môre, eennag. (4) 21. moet hulle soet gaan slaap. (1) 22. fyn en flenters geval. (1) 23. C (1) 24. huil. (1) 25. afgelaai. (1) 26. en jaag oor die riviere teer. (1) 27. die nuutste model blaas rook. 28. gebad en gevoer in ?n hok. (1) 29. gebad, gevoer. (1) 30. paadjies sement. (1) 31. C. (1) 32. C. (1) 33. A. (1) 34.1. Onwaar. (1) 34.2. Hulle jaag in die nuutste model. (1) 35.1. terug. (1) 35.2. weggeloop. (1) 36.1. C. 36.2. A. 36.3. D. 36.4. B. 36.5. H. 36.6. E. 36.7. F. 36.8. G. (8)
本文档为【Hansie en Grietjie – Evelyn Castelyn - Afrikaans-Afrikaans …:hansie EN grietjie–伊夫林castelyn -南非荷兰语…】,请使用软件OFFICE或WPS软件打开。作品中的文字与图均可以修改和编辑, 图片更改请在作品中右键图片并更换,文字修改请直接点击文字进行修改,也可以新增和删除文档中的内容。
该文档来自用户分享,如有侵权行为请发邮件ishare@vip.sina.com联系网站客服,我们会及时删除。
[版权声明] 本站所有资料为用户分享产生,若发现您的权利被侵害,请联系客服邮件isharekefu@iask.cn,我们尽快处理。
本作品所展示的图片、画像、字体、音乐的版权可能需版权方额外授权,请谨慎使用。
网站提供的党政主题相关内容(国旗、国徽、党徽..)目的在于配合国家政策宣传,仅限个人学习分享使用,禁止用于任何广告和商用目的。
下载需要: 免费 已有0 人下载
最新资料
资料动态
专题动态
is_105949
暂无简介~
格式:doc
大小:41KB
软件:Word
页数:0
分类:工学
上传时间:2018-06-07
浏览量:26